Kom geniet 5 dae vol liefde, ontspanning en onvergeetlike herinneringe in ’n asemrowende omgewing.
Daar is 'n pakket uitgewerk vir gaste vir 5 nagte. Dit is 'n alles-ingesluit pakket by ‘n 5-ster Golf Resort & Spa.
Inboekdatum: 19 Mei 2026
Uitboekdatum: 24 Mei 2026
Kontak gerus vir Jenny McGregor by Africa A-Z Travel vir meer inligting en kostes op akkomodasie.