Speel Asseblief

Julle word hartlik uitgenooi om saam met ons,

CF

&

Marisa

vir vyf nagte in Mauritius ons huwelik te vier.

DIE DAG IS HIER

dae
ure
min
sek

Ons Troue

21 Mei 2026

14h30 vir 15h00

Beachcomber Paradis Golf Resort & Spa , Mauritius

venue inligting

“ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het”

1 Johannes 4:19

Besonderhede

Kinders is welkom.

Kleredrag Besonderhede

Geskenkwenk

Jou teenwoordigheid is meer as wat ons voor kan vra, as jy ons graag wil bederf sal ons ‘n geldtjie waardeer vir ons eie nessie saam.

Bank Besonderhede

RSVP

RSVP asseblief teen
21 Maart 2026

Kliek hier om te RSVP